Monday 28 January 2013

Gr. 6 Afrikaans Siklustoets 1 Feb. 2013

Leer asseblief die volgende:

Begripstoets:
Hersien die instruksies en die vraagwoorde op bl. 8 in jou graad 6 Lekkerbek Reeks boek. 

Taalwerk:
Algemene taalwerk wat in graad 5 behandel is, sal gevra word.
Bv.     tyd (tenses)
          voegwoorde (en, want, omdat)
          liggaam - woordeskat
          diere – woordeskat
          vekleining en meervoude(Afrikaans Handbook and Study Guide: 8-10)